|
Louis Cilliers
Adverteerder
AAA BugBusters, Meyerspark
|
Ek is ‘n jong entrepeneur wat my eie besigheid begin het. Ek het by ‘n
klomp ander koerante en tydskrifte geadverteer maar
geen terugvoer ontvang nie.
Ek het toe besluit om in die Rietmark te adverteer.
Sommer dadelik in die eerste maand het ek oproepe
ontvang van die hele Pretoria area.
Nou kry ek 85% van my besigheid uit die Rietmark uit. Ek sal enigiemand definitief
aanbeveel om in die Rietmark te adverteer. |
|
Brett Apker
Advertiser
Steelguard, Capital Park
|
My reason for using Rietmark - it is the only
form of advertising that really work and it reaches
all ends of the market place from lower earners
to the higher earners. It’s great! Also the distribution
is fantastic -
no other form of monthly adverts are
so well distributed! Thanks for all your support
guys! Especially through the rough times. |
|
Tony Peters
Reader
Erasmuskloof
|
I am, and remain, impressed by a range of things that include the quality
of the paper, your excellent and well-laid out adverts,
the involvement of readers as well as the editorial
information. The most important thing, however, is the
consistency and guaranteed distribution – via the
post box. Keep up the excellent work! |
|
Verona Heymans
Adverteerder
Katlego Dry-cleaners, Pretoria-Noord
|
Nooit het ek die Rietmark gelees.
Dit was egter ‘n fout gewees.
Ek begin ‘n nuwe besigheid.
Maar hoe adverteer mens wyd en syd?
Rietmark! sê my kind.
Hier, ek het hom in die asblik gevind.
My besigheid floreer – aan my Skepper en Rietmark alle eer!
|
|
Amanda Boniface-Snyman
Reader
Kilner
Park
|
I am a loyal supporter because Rietmark is always well laid
out, accessible and contains contact details of
numerous businesses whose services I may need to
use on a daily basis.
I always look forward to receiving the latest
Rietmark and “devour” it from cover to cover, like one would a magazine! |
|
G.A. Olivier
Leser
Faerie Glen
|
Rietmark is puik! Ek hou van die maklik hanteerbare formaat
van Rietmark. Die papier en drukwerk is netjies en duidelik.
Advertensies is op die man af en daar is
‘n groot verskeidenheid. |
| V. Jansen van Rensburg
Leser
Faerie Glen
|
Aai man Local is Lekker! Daar word
besing oor elke liewe ding.
Als is so mooi beplan en jy kan
maar soek van ‘n boek tot ‘n koek.
Adverteer meer en meer – kliënte kom keer
op keer! Noorde, Weste, Ooste - die Rietmark bly die Beste. |
|
Henriette Smith
Adverteerder
Kokkewiet Kokkedoor, Villieria
|
Ons adverteer al die afgelope 5 jaar
in die Rietmark boekie. Dit is die wonderlikste
en gemaklikste manier van adverteer orals en word
eerste gegryp wanneer onsself na dienste of produkte
soek. 85%
van ons kleintal word verkry uit die Rietmark. Nuwe ouers word op hulle eie tyd in die gemak
van hul eie huis aan ons bekend gestel.
Dit bring ons besigheid na kliente toe op hulle eie tyd. Die boekie is GOUD werd vir ons besigheid. |
| Bob Gericke
Reader
Faerie Glen
|
I am a loyal Rietmark supporter as I like the lay-out of your advertisements.
They are graphic, well laid-out, eye catching
and applicable to our immediate are. Your competitions are also valued. |
|
Marise Giani
Adverteerder
Afrikater Catering Services, Moot
|
Rietmark is die wydste verspreide advertensie
boekie wat die grootste ophef maak en suksesvol
is. Ek is nou eers 3 maande by Rietmark, maar beoog om beslis
by julle aan te bly.
Nie net ten bate
van advertering vir my eie besigheid nie, maar ook
ter ondersteuning van die Moot gemeenskap.
Vol punte vir Rietmark vir ‘n uitstekende
advertensie boekie en werkskepping. |
| Jan Bezuidenhout
Leser
Pyramid
|
Ek dink julle is tops. Hou aan
met julle goeie werk.
Ek lees Rietmark omdat dit vir my as leser die lewe makliker maak wanneer ek wil gebruik
maak van enige dienste.
Julle is ‘n inspirasie vir my. |
|
Jenny Esterhuizen
Reader
Garsfontein
|
I have only had success and satisfaction when I have contacted service
provides advertised in the Rietmark! |
| Mev C. Venter
Leser
Montana
|
Die Rietmark is lekker hanteerbaar. Advertensies
duidelik uiteengesit en leesbaar. Alles wat mens nodig het is bymekaar. Geen gesoekery na enige plek vir hulp nie.
En vir lekker bederf. Rietmark sterkte en mag julle nog lank voort bestaan. |
|
Marie J. Badenhorst
Leser
Pretoria-Noord
|
Dit is ‘n plesier om Rietmark oop te maak
en deur die duidelik leesbare advertensies te gaan. U drukwerk is van hoogstaande gehalte – selfs
ouer persone vind baat daarby omdat advertensies
duidelik leesbaar is. Ek wens meer persone wil in Rietmark adverteer. |
| Jopie Fourie
Adverteerder
Pierneef Teater
|
Dankie, Rietmark, vir juille bydrae tot kuns en
teater. Almal lees in Rietmark die kunstenuus raak. |
|
Elizabeth Storbeck
Leser
Lynnwood Ridge
|
From transport and theatre to beauty and parties
Medical and dental and all food that’s hearty
Household repairs, cleaning and pet care
The Rietmark offers these without any fare
Advertisement details, so simple and concise
With distribution dates that are equally precise
Compact and useful with the info it brings
The Rietmark is a few of my favourite things
|
| Gertie Olivier
Leser
Faerie
Glen
|
Rietmark is ‘n oulike, netjiese
advertensieblad.
Die drukwerk is netjies, duidelik
en leesbaar. Die
advertensies dek verskeie aspekte van belang van
die huis tot kultuur. Doen so voort. |
|
Vicki van der Walt
Adverteerder
Heeltyd Speeltyd, Noord
|
Ek dink ek’s wraggies ‘n lojale Rietmark ondersteuner want in
hierdie swak ekonomiese tye waar ons orals moes
sny is julle die enigste advertensie medium wat
ek huidiglik gebruik.
So ek plaas my volle hoop op julle om my
naam daar buite te kry. |
| Karen van der Merwe
Leser
Pretoria-Noord
|
Rietmark is my planne-boek van
A-Z. Daarin kry ek ALLES wat ek nodig
het! Vir
my, die kinders en my man – vir dit waarna ons soek,
het Rietmark altyd ‘n plan. Oupa
en ouma baat ook daarby
“Local is Lekker”
het nuwe betekenis gekry. |
|
Mariëtte Venter
Adverteerder
Essential Body Works, Villieria
|
Die Rietmark is die enigste vorm van reklame wat al ooit vir my
gewerk het, ek het al ‘n hele paar ander maatskappye
probeer. Die diens is goed en die mense soos familie! |
| Hannetjie Nel
Adverteerder
Jonelco
Finansiële Dienste, Rietfontein
|
Dis my huis
My honde se stertswaai-hallo by my hek
My kinders se warm drukkies om my nek
My man se liefdevolle soen –
DIS MY HUIS
Wasgoed was
Koekblikke vul
Partytjie reël
Geyser lek
Aandjie uit
Rietmark vir wat ons ookal moet
doen -
DIS MY HUIS
|
|
Mari Kirsten
Leser
Pretoria-Noord
|
Rietmark kom as jy hom verwag, ‘n staatmaker elke dag.
As ons hom in die posbus kry. is ons baie bly.
Elke diens, vermaak of winkel wat ons soek, kry ons in hierdie boek.
Local is Lekker is ‘n goeie leuse,
daarom bly Rietmark Noord ons keuse.
|
| Linda Bedingfield
Advertiser
Playgroup / Day Care, Rietondale
|
The Rietmark is a dependable, inexpensive means of advertising.
It is well presented, and widely distributed. Had
it not been for Rietmark, I doubt whether my Play Group/Day Care would have succeeded. Congratulations!
May Rietmark go from strength to
strength! |
|
Mnr P.C. Taljaard
Leser
Theresapark
|
Die keurige aanbieding van produkte, deur middel van duidelike aanbieding
daarvan, vergemaklik die aankope daarvan, die hou
van kompetisies is deel van ‘n uitstekende bemarkings
strategie. |
| Johan en Kobie Goosen
Adverteerder
Sinoville Ramers,
Sinoville
|
Rietmark ‘n vriend duisend. Dae gaan ongesiens verby maar Rietmark is net soos die
wind. Wanneer
jy dit die minste verwag bring hy mense saam.
Gedagtes en idees word geruil en op die end
is almal doodgelukkig en tevrede met Rietmark se getroue diens.
Nêrens kry jy beter. |
|
Louw Bornman
Leser
Moreletta
Plaza
|
Ek hou van die lekker A5 formaat – hanteer lekker.
Afwisseling van drukwerk kleur verhoed eentonigheid
Advertensies dek ‘n wye reeks produkte. Lees in
AFRIKAANS. |
| Elsie Visser
Leser
Garsfontein
|
Ek is ‘n weduwee-pensioenaris en Rietmark is altyd byderhand
en omdat Rietmark absoluut op datum is en elke advertensie helder en
duidelik uiteensit.
Ek het geen probleme
om alles en almal wat ek benodig maklik na te slaan. |
|
Nita Kleynhans
Leser
Waverley
|
Ek dog ek kry 'n hartaanval toe ek lees 'not to do our own home deliveries
any more', maar gelukkig sien ek dat julle dit net
uitkontrakteer het. Ek woon in Waverley
en het my kopie gekry. Moet asb. nie
eens oorweeg om te staak met aflewerings, julle
is 'n hoogtepunt in my maand en ek het so rukkie
terug met 'n seer hart 30 ou weergawes weggegooi.
Die Rietmark is vir my onontbeerlik. |
| M. Cassell
Reader
Annlin
|
I love the Rietmark in my post box, it is so
filled with information. It is small to handle,
I pop it in my handbag and use it as a reference
for telephone no’s for advice and to be used. Thanks |
|
Mev Drieka Pretorius
Leser
Waverley
|
Omdat ek nie ver hoef te soek vir
basiese dinge en behoeftes nie. Drie hoera’s vir Pretoria Moot, Noord en Oos se GROEN BLADSYE. |
| Bestie du Plessis
Leser
Annlin
|
Oulikste boekie – wat jy ookal soek
sal jy vind – lees lekkerder as ‘n koerant – beter
as die geelbladsye altyd foutloos – hou jou huishouding
op hoogte met inligting wat jy soek – lewe sonder
die Rietmark sou nie dieselfde gewees het nie. |
|
Magret Atmore
Leser
Rietondale
|
Die Rietmark is ‘n positiewe gemeenskapsdiens
wat julle lewer.
Ek glo die “Mooties” (mense in die Moot)
baat baie daarby.
Om noodsaaklike of basiese dienste te verkry
is gouer as die Geelbladsye of die “Rekord”.
Het al van dienste gebruik gemaak, met goeie resultate. |
| Lizette Kirsten
Leser
Glenstantia
|
Ek is nie net ‘n lojale ondersteuner
van Rietmark nie, maar ook ‘n bevoorregte ondersteuner. Dis lekker om ‘n boekie langs my telefoon te hê wat
ek kan raadpleeg indien nodig.
Ek ondersteun graag hierdie adverteerders want ek
weet en glo dis my tipe mense.
Ja - ‘Local is Lekker’. |
|
H. Smit
Leser
Wonderboom
|
Die reklame is kort en kragtig. Dit is maklik leesbaar omdat die bladuitleg
uitstekend is. Elke
adverteerder kry waarde vir sy geld. |
| Ansie Buys
Leser
NOORD
|
Ek is ‘n lojale Rietmark ondersteuner omdat ek glo “local is lekker” en dus altyd my bes probeer om die mense in jou omgewing te ondersteun.
Hoe sê hulle ‘die een hand was die ander’.
Veral in vandag se finansiële moeilike tye is dit
belangrik om lojaal te bly aan jou omgewing en die
besighede te ondersteun. |
|
Wanda Louw
Leser
Sunnyridge
|
Die Rietmark
adverteer my dogter se salon en sonder die advertensie
sou sy nooit soveel blootstelling gekry het nie.
Dankie Rietmark! |
| Willie Venter
Leser
Centurion
|
Die Rietmark maak ons lewe makliker
as ons kwotasies moet kry vir herstelwerk, elektriese
of riool werke!
Waarom soek as alles in een boek opgevat
is vir ons gerief.
Dan word hy nog vir ons afgelewer ook. Puik
werk. |
|
Alet Swart
Leser
Villieria
|
Geen gesoek en
gespartel in foongids nie, alles wat ek soek in
Rietmark. Puik advertensie bron. |
| Mev E.
du Toit
Leser
Montana Park
|
Ek vind wat ek soek! |
|
Past Neil van der Byl
Leser
Sinoville
|
Lekker om ‘n netjiese insiggewende advertensie brosjure
deur te blaai en gereeld iets of iemand te vind
wat in my behoeftes kan voorsien – op my
deurdrumpel. |
| Mrs Jean van der Byl
Reader
Sinoville
|
Whatever my need of that time of the day, week, year
– Rietmark helps out every time.
Thank you. |
|
Alta Erasmus
Leser
Newlands
|
Rietmark bevat “hands on” inligting wat enige krisis kan uitsorteer.
Vir elke aspek van ons dag tot dag se doen
en late is daar ‘n adverteerder wat kan help. Die
inligting in Rietmark is baie duidelik uiteengesit sodat die kontak besonderhede
van elke adverteerder maklik gekry kan word. |
| Bruce Atmore
Leser
Rietondale
|
Die Rietmark is stampvol nuttige
advertensies en ek het al van hulle toegepas nl
loodgieter, stoof herstel, wasmasjien deurseël vervang.
Die formaat is
net reg (nie ‘lomp’ soos ‘n koerant nie) en die
indeks is prakties en logies uiteengesit. |
|
Jan Gert Heymans
Leser
Pretoria-Noord
|
Sonder om 2 x
keer te kyk en te soek, het jy al die info – in
een enkele advertensie blad.
Well done Rietmark. |
| Leon Grobler
Leser
Waverley
|
Dis ‘n klomp goeie advertensies in een.
|
|
Madeleen Grobler
Leser
Waverley
|
Ek’s mal oor enige vorm van “tydskrif” so ook die
Rietmark omrede dit mens
weg voer na ‘n ander planeet en mens vir die tyd
wat jy die “boek” deurkyk van jou sorge laat vergeet. |
| Nicolette Calitz
Leser
MOOT
|
Ek het altyd
‘n Rietmark byderhand ingeval van ‘n noodgeval of net vir sommer.
Ek sien uit na die Soduko, dis die eerste waarna ek
soek. Die Rietmark beteken baie vir ons gemeenskap en dit maak julle
goud werd. Julle gee ons die geleentheid om ons eie gemeenskap
te ondersteun. |
|
Desmond Swartz
Leser
Riviera
|
Ek het nooit nodig gehad om oor- en weer tussen winkelsentrums
te dwaal opsoek na my gunsteling winkel nie. Al wat ek doen is wag
na my uitgawe van Rietmark en siedaar ek het die
oplossing. Dankie
Rietmark, julle is TOPS.
Local is Lekker. |
| Christa Phillips
Leser
Wonderboom-Suid
|
Dis ‘n ontdekkingsreis van nuwe plekke. Om specials
te benut. Hulp
is so naby. Die
boekie dek van in en om die huis, lekker eet, mooimaak,
hare en opleiding, en lui lekker ontspannings inligting,
en kompetisies met lekker pryse.
Ek bewaar Rietmark vir vinnige en
professionele bystand.
Noodsaaklikheid in elke huis. |
|
I le Roux
Leser
Deerness
|
Kry dit afgelewer.
Hoef nie verder te soek na enige diensleweraar
nie – gebruik net die Rietmark. |
| Merle
van de Venter
Reader
Faerie Glen
|
As a Free Stater (read Cheetah) in Blue Bull country,
I can find out information on how to eat, drink,
relax, fix, repair, entertain, move, work, buy and
sell the way this winning Rietmark team does! |
|
Dilly Sihhosana
Reader
Doornpoort
|
Because I have used every ad in the Rietmark, and because
of Rietmark I have a job. |
| Jessica Augustyn
Leser
Pretoria-Noord
|
Ek maak meer
as gereeld gebruik van die dienste in die Rietmark. Dit is veelsydig, maklik uiteengesit en daar
is ‘n wye verskeidenheid van dienste beskikbaar. Van a-z. Daar
is altyd ‘n Rietmark in my huis. |
|
Jacolene Burger
Leser
Mayville
|
Die Rietmark
met die groot verskeidenheid van informasie is so
handig soos ‘n woordeboek.
Basiese elke dag nood en gewone dienste kan
met ‘n paar vinnige blaaie in die hande gekry word. |
| Nita
van der Merwe
Leser
Waterkloof Glen
|
Ek is ‘n lojale
leser van Rietmark omdat al die
adverteerders in klein formaat bymekaar gebind is. Puik adverteerders wat koop ‘n plesier maak. |
|
Antoinette de Lange
Leser
Rietfontein
|
Ek kan nie wag
vir die dag wat die Rietmark in die posbus is nie. Ek vul ook die Sudoku in en kan nie wag vir
die volgende Rietmark om te sien of
ek dit reg ingevul het nie.
Ek mis die blokkiesraaisel.
Ek lees ook al die advertensies in die Rietmark en kyk of ek een van hulle kan gebruik. |
| Eunice Gardiner
Leser
Gezina
|
Ek geniet Sudoku.
Daarom sodra ek die Rietmark ontvang vul ek
eers Sudoku in.
Dan ontspan ek om na elke advertensie te
kyk. Die
indeks en variasies van advertensies is puik.
‘n Ietsie van alles - voorwaar die moeite werd. Hou so aan. |
|
A.J.
Koekemoer
Leser
Pyramid
|
In Rietmark
word als geadverteer wat ons aldag of in nood benodig,
geen gesoekery in Geelbladsye nie daarom bespaar
ons kosbare tyd en geld. Daar is ook altyd iets
vir die siel, blokraai en Sudoku. |
| Mev L.A. Pieters
Leser
Doornpoort
|
Sien elke maand
uit na Rietmark - dis soos ‘n tydskrif om te lees.
Is aangenaam
om elke advertensie deur te lees en in aanraking
gebring te word met adverteerders waar mens gehelp
kan word.
|
|
Nicolene
Gilliland
Leser
East Lynn
|
Want wanneer
ek iets benodig is dit glad nie nodig om te krap
en te soek nie. Maak net die Rietmark
oop en siedaar wat ek soek A tot Z maklik. |
| Madeleen Buys
Leser
Magalieskruin
|
Die rede vir
ons ondersteuning is dat daar ‘n wye verskeidenheid
van besighede adverteer.
Een boek met baie
potensiaal. |
| A.I.
Lourens
Leser
NOORD
|
Rietmark lees soos ‘n interessante verhaal. As jy eers begin lees het kan jy hom nie neersit
voor elke bladsy met aandag gelees is nie. Dan
weet jy ook alles wat werd is om te weet en waar
alles te kry is in die ganse voorstede. |
| Elmien
de Villiers
Leser
NOORD
|
Omdat dit pret
en ook gratis is.
Ek is ‘n pensioenaris en geniet elke bladsy
- julle is sterre! |
| C.S.
Lawson
Leser
Pyramid
|
Om ‘n adverteerder
te kry wat aan jou behoefte voldoen in ‘n helpende
gids sonder om te ry en soek. |
| Amoriane
Ruatenbach
Leser
Kameeldrift-Oos
|
Rietmark bring ondernemings direk na my huis. Vol interessanthede. Als wat ek nodig het, in my hand. Gereelde uitgawes en duidelike leesbare advertensies.
Dankie aan julle. |
| D.P. Boshoff
Leser
Pretoria-Noord
|
Omdat al die inligting in Rietmark is van al die adverteerders
wat ek benodig.
Meeste is in my omgewing. |
| Sollie
Levinson
Leser
Faerie Glen
|
As leser is ek
‘n koper en as koper hou ek nie van rondloop nie.
Rietmark
vat my direk na die plek waar ek wil wees. |
| George Pretorius
Leser
Waverley
|
Tien uit tien
vir Rietmark van dag tot dag benodighede op die Moot inwoners
se deur drumpel verkrygbaar. |
| Mev A. Taljaard
Leser
Theresapark
|
Groot verskeidenheid advertensies wat aankope vanaf
jou huis vergemaklik.
Ek hou van die kompetisies in Rietmark. |
| Karen Erasmus
Leser
Doornpoort
|
Rietmark is nie alleen baie
handig om ‘n diensverskaffer op te spoor nie, maar
herinner my sommer aan ander, dinge wat aandag benodig. |
| L. Kleinhans
Leser
Menlyn
|
Alles waarna
jy soek in een boekie.
Rietmark
het ‘n permanente
plekkie op my yskas. |
| L. von
Wielligh
Leser
OOS
|
Dit hou my op
hoogte van sake – waar ek dinge goedkoper kan kry,
en ook goeie dienste bekom.
Baie dankie vir u goeie diens. Hiermee my beste wense. |
| Marinda Engelbrecht
Leser
Sinoville
|
As leser ondersteun
ek graag die adverteerder en help sodoende om meer
mense aan te moedig om in die Rietmark te adverteer. |
| Mev Swart
Leser
Montana
|
Ek hou daarvan om Rietmark te lees want
daar is baie advertensies in. |
| Drusilla Jordaan
Leser
NOORD
|
Rietmark is een van my
gunsteling boekies omdat dit propvol nuttige inligting
en adverteerders is.
Mens het slegs jou vingers nodig om te kry
waarna jy soek. |
| Casper de Vries
Adverteerder
Tuinopknapping en Boomsloping, MOOT
|
Elke diensverskaffer behoort gereeld terugvoering van sy kliënte te ontvang
vir hulle behoeftebepalings wat die diensverskaffer
in ag behoort te neem vir kliënte bevrediging.
Dit kan op ‘n informele wyse gedoen word soos wat jy beoog
of meer gestruktureerde wyse in die vorm van ‘n
vraelys waarvan daar verskeie benaderings kan
wees. |
| Jamie Human
Leser
Garsfontein
|
Ek is ‘n lojale Rietmark ondersteuner
want hy is die adverteerder met die grootse verskeidenheid
advertensies wat die hele spektrum van die Besigheidswêreld,
in Pretoria dek. |
| Lydia Bosch
Leser
Faerie Glen
|
Omdat dit ‘n vinnige manier is om
geholpe te raak en hulle met vertroue kan kontak. Rietmark is hulle verwysing. |
| Hantie Gough
Leser
Faerie Glen
|
Wanneer ek pos kry is Rietmark die eerste wat ek lees. Daar is altyd iets interessant
wat ek kan gebruik byderhand en naby, aangesien
ek in die Ooste bly.
Daar is altyd iets wat ek nodig het of op soek is na.
Dis ‘n wonderlike manier van adverteer. |
| R. Myburgh
Leser
Faerie Glen
|
Rietmark bied aan die leser ‘n vinnige opsoek na betroubare
verskaffers van produkte en/of dienste. |
| Ben Heymans
Leser
OOS
|
Dis by ons geleë
Dis ons mense
Dis mense wie se woord nog hul eer is
|
| Freda Rieckert
Leser
Villieria
|
Omdat :
1. Jy 90% daaglikse probleme/noodsaaklikhede
oplos of kry
2. Nie nodig om met telefoonboek/-geelbladsye
te sukkel
3. Bewonder die vindingrykheid
van die mense. |